Skip to content

Jonathan se Stadsavontuur boek

Jonathan Se Stadsavontuur 1 And 3
Product Code: MUAFR2
Availability: In Stock

Price: R 80

Description

Hierdie boekie vertel die storie van twee vriende wat bymekaar gaan kuier. Jonathan bly op ‘n plaas en sy vriend bly in die stad. Hul leefwêrelde verskil baie en hul ervarings is heelwat uiteenlopend…

Die gebruik van tegnologie het ‘n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om ‘n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.

Categories
Back To Top