Skip to content

Bou ‘n woord

Bou N Woord 1 S
Product Code: SPRGS5122
Availability: In Stock

Price: R 125

Description

Om jou kind to leer lees is een van die waardevolste geskenke wat jy kan gee.  Hierdie speletjie sal jou kind help om eenvoudinge woorde te hoor, lees and spel en klanke te meng.

Gedetailleerde instruksies met 7 verskillende speletjies vir jong kinders.

Ouderdom 5+.

• 16 Spel-legkaarte
• Instruksies

Categories
Back To Top